Uitdrukking: Iets met ‘n knippie sout neem

Argieffoto (Pixabay)

Argieffoto (Pixabay)

Uitdrukking:
Iets met ‘n knippie/korreltjie/greintjie sout neem

Betekenis:
Iets nie as die volle waarheid aanvaar nie

Waar kom dit vandaan?
In ‘n resep van Plinius die Ouere, die voorste Romeinse wetenskaplike van die eerste eeu n.C., word figuurlik verwys na iets wat addito grano salis (met ‘n greintjie sout daarby) opgeneem moet word. Sout maak dit meer aanvaarbaar.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.