Uitdrukking: Iets nie kan klein kry nie

Argieffoto (Foto: tpsdave, Pixabay)

Uitdrukking:
Iets/iemand nie kan klein kry nie

Betekenis:
Iets/iemand nie kan verstaan nie

Waar kom dit vandaan?
Asof die persoon/saak se optrede so vreemd is dat dit vir jou letterlik lyk na ʼn berg wat voorlê wat jy nie sal klein kry nie. Miskien is daar ook die gedagte aan eits wat te groot is om te vat.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

5 Kommentare

Annakapat ·

Ek kan verkeerd wees maar dit lyk soos die see in die agtergrong en Blyderivierspoort is nie by die see nie … of hoe?

Thuunda ·

Google “images”. Dis ‘n baie bekende foto van Blyderivierspoort. Definitief nie die see in die agtergrond.

Annakapat ·

Thuunda, ek het gaan kyk en jy is inderdaad reg – dis wél Blyderivierspoort! Jammer, my fout!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.