Uitdrukking: In die boontjies raak

Uitdrukking:
In die boontjies raak

Betekenis:
Verward raak/In die moeilikheid raak

Waar kom dit vandaan?
Volgens ‘n ou volksgeloof het die blomme van boontjies in die voorjaar ‘n bedwelmende uitwerking op ‘n mens gehad. Iemanad wat in so ‘n boontjieveld geslaap of te lank daarin vertoef het, het duislig en heeltemal verward geraak. Meisies, veral, se koppe het daarvan gedraai sodat hulle maklik in voorhuwelikse moeilikheid kon raak.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.