Uitdrukking: In die tredmeule loop

Uitdrukking:
In die tredmeule loop

Betekenis:
Sieldodende werk verrig

Waar kom dit vandaan?
‘n Tredmeule is ‘n meule wat deur ‘n mens of dier aangedryf word. Dit bestaan uit ‘n groot rat waaraan daar ‘n plank vasgemaak is wat dan deur die mens of dier al in die rondte gestoot moet word. Dit is ook as ‘n straftoestel gebruik: As die veroordeelde nie loop nie, kon die momentum die plank aandryf wat hom teen die kop kon tref.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.