Uitdrukking: In die verknorsing wees

Argieffoto (Foto: Pixabay)

Argieffoto (Foto: Pixabay)

Uitdrukking:
In die verknorsing wees

Betekenis:
In die moeilikheid/verleentheid/nood wees

Waar kom dit vandaan?
Aan Nederlands ontleen, maar JJ Smith vermeld dat dit uit verknersing ontstaan het, dit wil sê “met die gekners van tande”.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.