Uitdrukking: Jantjie of waentjie

Argieffoto (silverbulletin.utopiasilver.com)

Argieffoto (silverbulletin.utopiasilver.com)

Uitdrukking:
Jantjie of waentjie

Betekenis:
Kruis of munt (Eng: heads or tails)

Waar kom dit vandaan?
Na aanleiding van die ou eensentmunt wat Jan van Riebeeck op die voorkant en ‘n ossewa op die keersy gehad het (sien foto onderaan)

Jan van Riebeeck en die ossewa duidelik op die middelste munte te sien Foto: wikipedia

Jan van Riebeeck en die ossewa duidelik op die middelste munte te sien Foto: wikipedia

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae