Uitdrukking: Jou g*t sien

Guerrillavegters tydens die Tweede Vryheidsoorlog

Guerrillavegters tydens die Tweede Vryheidsoorlog

Uitdrukking:
Jou gat sien [plat]

Betekenis:
Jou meerdere teenkom; alles verloor; uiters teleurgesteld wees

Waar kom dit vandaan?
Dit het oorspronklik beteken om jou graf te sien, maar word tans as plat beskou vanweë die uitdrukking ‘n gat van jou maak. Dit is waarskynlik eerste gesê van verraaiers in die Tweede Vryheidsoorlog wat hulle eie graf moes grawe voordat hulle geskiet is.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Flippie ·

Wonder wat ons eintlik nou moet se as ek aan die politiek dink. Sou n politikus nou sy beter bank balans sien of sogenaamde verraaier sy nuwe stoel in die parlement

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.