Uitdrukking: Jou lyf aasvoël hou

antique-forks-1405750_1920Uitdrukking:
Jou lyf aasvoël hou

Betekenis:
Teen etenstyd by mense aankom en direk daarna weer vertrek

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

5 Kommentare

Arsène Lupin ·

Ek ken ‘n hele paar mense wat hul lywe aasvoël hou!

Verwonderd ·

Ek het ook so ‘n vriend… Glad nie naby die broodlyn nie, maar skroom nie om sy lyf teer beer te hou nie.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.