Uitdrukking: Jou lyf aasvoël hou

Argieffoto (Foto: Free-Photos/Pixabay)

Uitdrukking:
Jou lyf aasvoël hou

Betekenis:
Teen etenstyd by mense aankom en direk daarna weer vertrek.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.