Uitdrukking:
Jou Saterdag is langer as jou Sondag
Betekenis:
Jou onderrok hang uit
Waar kom dit vandaan?
‘n Versagtende uitdrukking wat ontstaan het in ‘n tydperk toe dit nie manierlik was om in gemengde geselskap van vroue-onderklere te praat nie.