Uitdrukking:
Jou storkperdjie ry
Betekenis:
Oor jou geliefkoosde onderwerp gesels
Waar kom dit vandaan?
Ontleen aan die (eens) gewilde, geliefkoosde speletjie van ‘n kind wat op ‘n stok sit met ‘n perdekop daaraan en droom dat hy ‘n ruiter is. Dit is waarvan hy hou en hy doen dit graag. Soortgelyk is die prater wat oor sy een geliefkoosde onderwerp gesels.
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
1 Kommentaar
En my stokperdjie is beslis lees en boeke wat n verslawing!