Uitdrukking: Jou stokperdjie ry

stokperdjieUitdrukking:
Jou stokperdjie ry

Betekenis:
Oor jou geliefkoosde onderwerp gesels

Waar kom dit vandaan?
Ontleen aan die (eens) gewilde, geliefkoosde speletjie van ‘n kind wat op ‘n stok sit met ‘n perdekop daaraan en droom dat hy ‘n ruiter is. Dit is waarvan hy hou en hy doen dit graag.

Soortgelyk is die prater wat oor sy een geliefkoosde onderwerp gesels.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.