Uitdrukking: kaatjie van die baan

Argieffoto (Foto: Free-Photos, Pixabay)

Uitdrukking:
kaatjie van die baan

Betekenis:
die leier/voorbok

Waar kom dit vandaan?
Afrikaanse vervorming van die Nederlandse katje van de baan. Baan verwys hier na die grootpad: dus die kat wat sonder vrees voor in die pad loop

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

wilma ·

Volgens die HAT is die uitdrukking wel “kaatjie van die baan”! Ons is seker nooit te oud om te leer nie.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.