Uitdrukking: kenta(g) word

Argieffoto (Foto: Bru-nO, Pixabay)

Uitdrukking:
kenta(g) word

Betekenis:
Gesê van iemand, veral ʼn kind, wat kwaad word as hy speel en verloor

Waar kom dit vandaan?
Die woord is moontlik ʼn vervorming van kinta, ʼn troetelnaam vir ʼn kind, maar ook dan van toepassing op ʼn volwassene wat hom in ʼn speletjie soos ʼn kind gedra.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.