Uitdrukking: kluitjies bak/verkoop

Argieffoto

Uitdrukking:
kluitjies bak/verkoop

Betekenis:
leuens vertel

Waar kom dit vandaan?
In Wes-Vlaandere is ʼn kluitjie ʼn grappie, en dus waarskynlik nie die waarheid nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.

1 Kommentaar

jongste oudste gewildste
Rooikoos

Baie interessant, dankie!