Uitdrukking: Korrelkop

Argieffoto

Argieffoto

Uitdrukking:
‘n Korrelkop

Betekenis:
‘n Koppige, rusiemakerige persoon

Waar kom dit vandaan?
Volgens die Etimologiewoordeboek van Afrikaans so genoem omdat iemand herinner aan iets wat ‘n korrelrige tekstuur het en krapperig is, en hy dus gou kwaad word. Dit hou moontlik ook verband met Nederlands korselig wat “bakleierig, opvlieënd” beteken.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.