Uitdrukking: kwaaibaadjie aantrek

Argieffoto (Foto: El Caminante/Pixabay)

Uitdrukking:
kwaaibaadjie aantrek

Betekenis:
Iemand streng aanspreek of berispe, of kwaai optree teen iemand: Vroutjie sal voortaan met reg kwaaibaadjie kan aantrek as manlief sommer so goedsmoeds sy klere oor die naaste stoel gooi (Vaderland, 2 Julie 1975, 5).  Jy sal sommer moet kwaaibaadjie aantrek, anders sal hy nie dokter toe gaan nie (opgeteken in Ladismith).

Hierdie interessante brokkie is aan Maroela Media se Taaltoffie verskaf deur die Woordeboek van die Afrikaanse Taal. Ondersteun gerus hulle Borg ‘n Woord-projek.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.

1 Kommentaar

jongste oudste gewildste
Barend

Dis nou ‘n lekker stelling