Uitdrukking: Lekker is maar ‘n vinger lank

lekkerUitdrukking:
Lekker is maar ‘n vinger lank.

Betekenis:
Die plesier is maar van korte duur.

Waar kom dit vandaan?
‘n Lekker smaak lê net op die tong wat maar ‘n vinger lank is.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.