Uitdrukking: Melk by die bottel koop liewer as om ‘n koei aan te hou

koeiUitdrukking:
Melk by die bottel koop liewer as om ‘n koei aan te hou

Betekenis:
Gesê deur ‘n man wat oral vry en geen voorneme het om te trou nie

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

4 Kommentare

scalla ·

En dan het jy nog die keuse van kleur, geur en hittegraad by elke kafee op die hoek, hoekom dan n koei aanhou by die huis.

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.