Uitdrukking: Met die sak patats vorendag kom

Argieffoto

Argieffoto

Uitdrukking:
Met die sak patats vorendag kom

Betekenis:
Alles bekend maak

Waar kom dit vandaan?
In Nederlands is daar ook ‘n uitdrukking iets in de zak houden wat beteken “nog nie bekendmaak nie”. Engels het empty the bag. Dit lyk asof die patats willekeurig gekies is as inhoud van die sak en niks met die betekenis van die uitdrukking te make het nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

dev greeff ·

Ek soek al lank na die oorsprong van: “hand op die blaas” Kan iemand help?

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.