Uitdrukking: Met ʼn aalwynpil in jou kies loop

Argieffoto

Uitdrukking:
Met ʼn aalwynpil in jou kies loop

Betekenis:

met ʼn suur gesig loop

OOK:
Uitdrukking:

iemand het aalwyn getap

Betekenis:
in ʼn slegte bui wees

Dié inligting is oorspronklik gepubliseer in Pharos Afrikaansgids

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.