Uitdrukking: met ʼn skoon lei begin

Argieffoto (Foto: Julia_S/Pixabay)

Uitdrukking:
met ʼn skoon lei begin

Betekenis:
Van nuuts af begin

Waar kom dit vandaan?
Tot ongeveer 75 jaar gelede het kinders op skool nie boeke gehad nie maar met kryt op leie geskryf, wat dan skoongevee is voordat ʼn nuwe les begin is.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.