Uitdrukking: Met snaar en stamboel

Argieffoto

Argieffoto

Uitdrukkking:
Met snaar en st(r)amboel

Betekenis:
Te voet

Gebruik:
Hy is met snaar en stamboel daar weg.
Hy is te voet daar weg

Waar kom dit vandaan?
Die uitdrukking het ontstaan na aanleiding van musikante (vroeër veral Maleierslawe) wat te voet rondloop en speel. Dit hou verband met die stamboeltroep musikante wat die naam afgelei het uit Istanboel, die Turkse naam vir Konstantinopel.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.