Uitdrukking: Met stille trom vertrek

Uitdrukking:
Met stille trom vertrek.

Betekenis:
‘n Plek stil verlaat.

Waar kom dit vandaan?
‘n Verwysing na ‘n militêre gewoonte: wanneer soldate ‘n plek verlaat, word die trom gewoonlik geslaan om die marsritme aan te dui. Daar is gewoonlik dan ‘n rumoer, maar nie as die troepe stil-stil vertrek nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.