Uitdrukking: Moenie hokaai skree voor jy oor die brug is nie

Argieffoto (Foto: Pexels/Pixabay)

Uitdrukking:
Moenie hokaai (of hoera) skree voor jy oor die brug is nie

Betekenis:
Moenie aanvaar ʼn saak het goed afgeloop voordat jy van die uitslag seker is nie (Engels: Don’t count your chickens before they are hatched)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.