Uitdrukking: ʼn Belofte gestand doen

Argieffoto (Foto: Foundry, Pixabay)

Argieffoto (Foto: Foundry, Pixabay)

Uitdrukking:
Iets gestand doen, byvoorbeeld ʼn belofte

Betekenis:
ʼn Belofte nakom

Waar kom dit vandaan?
Die selfstandige naamwoord gestand is afgelei van die werkwoord gestaan, wat vroeër ook “bly staan, voortduur” beteken het. Jou belofte duur dus voort totdat dit nagekom word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae