Uitdrukking: ʼn Blou skeen kry

Argieffoto (Foto: Pexels/Pixabay)

Uitdrukking:
ʼn blou skeen kry

Betekenis:
deur ʼn meisie afgewys word

Waar kom dit vandaan?
ʼn Mens kry ʼn pynlike, blou skeen as jy dit baie hard teen iets stamp. Om afgewys te word deur jou geliefde veroorsaak dus net soveel pyn.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae