Uitdrukking: ʼn Bloutjie loop

Argieffoto

Argieffoto

Uitdrukking:
ʼn Bloutjie loop

Betekenis:
ʼn Versoek (ook ʼn huweliksaansoek) geweier word

Waar kom dit vandaan?
Die bloutjie is eintlik ʼn verkorting en verkleining van blou skeen. Dit het vir die vryer gevoel asof die beminde hom daar geskop het.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Popeye ·

Baie interessant, ek dink hierdie uitdrukking word baie kere verkeerd gebruik. Vandag twee goeies gehoor: 1) Die oudste selfoon vang ook sein. 2) Sannie is jou sussie.

Louwrens ·

Hi Popeye. Klink vir my ook na twee goeie uitdrukkings as ek net weet wat dit beteken. Die eerste een kan ek nogal verstaan maar die tweede een is duister vir my. Kan jy help?

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.