Uitdrukking: ‘n Bobbejaan het daar ‘n kierie nodig

Argieffoto Foto: wattpad.com

Argieffoto Foto: wattpad.com

Uitdrukking:
‘n Bobbejaan het daar ‘n kierie nodig

Betekenis:
Die omgewing is daar onbegaanbaar

Waar kom dit vandaan?
Die omgewing is só onbegaanbaar dat selfs ‘n bobbejaan nie sonder ‘n kierie oor die weg kan kom nie

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae