Uitdrukking: ‘n Buksie

Uitdrukking:
‘n Buksie

Betekenis:
Iets kleins/korts (bv. ‘n mannetjies/geweer)

Waar kom dit vandaan?
In die Middeleeue was bus die naam vir allerlei soorte geskut; in die 16de en 17de eeu vir ‘n draagbare vuurwapen en later vir ‘n klein geweer. In Hoogduits was dit Büchse, en dié vorm het in Nederlands neerslag gevind as buks. Dié benaming is later op ander klein voorwerpe en ook ‘n mens oorgedra.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.