Uitdrukking:
‘n Bullebak
Betekenis:
‘n Nukkerige, baasspelerige persoon.
Waar kom dit vandaan?
‘n Moontlike oorsprong is dat dit ‘n samestelling is uit Nederland bullen “skreeu, raas” (boelies is gewoonlik ook grootbekke) en bak “soort mens” (wat ooreenstem met ons pot in byvooorbeeld brompot, knorpot)