Uitdrukking: ʼn Draad vir elke naald hê

Argieffoto

Argieffoto

Uitdrukking:
ʼn Draad vir elke naald hê

Betekenis:
Altyd met ʼn antwoord gereed wees

Waar kom dit vandaan?
Ontleen aan naaldwerk: as die garing te dik is vir die naald, is daar ook ʼn naald met ʼn groter oog beskikbaar.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Pieter du zpreez ·

Ek wil graag hê dat julle die gebruik van die volgende verduidelik.
Nommers
Syfers
Aantal
Getalle
Wanneer word die woorde reg gebruik.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.