Uitdrukking:
ʼn Drie in beseringstyd druk
Betekenis:
Op hoërige ouderdom ʼn baba verwek
Waar kom dit vandaan?
Ontleen aan rugby: beseringstyd word heel aan die einde van ʼn wedstryd bygevoeg en is gewoonlik van baie korte duur. Dit is dus eintlik die laaste kans om punte aan te teken of iets te vermag.
Hou van die Foto.
Daardie tweede speler kon Superman gespeel het.
so n mooi geleentheid om die beskrywing te gebruik is: n laatlam, dan se ons ook dis n drie in beseringstyd!!