Uitdrukking: ‘n Glasie op die valreep

Argieffoto (Foto: CPinoB, Pixabay)

Argieffoto (Foto: CPinoB, Pixabay)

Uitdrukking:
‘n Glasie op die valreep

Betekenis:
‘n Afskeidsglasie (Engels: one for the road)

Waar kom dit vandaan?
Die valreep is ‘n touleer wat langs ‘n skip afhang waarmee op- of afgeklim word. In dié uitdrukking is die gas duidelik aan die vertrek.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae