Uitdrukking: ‘n Homeriese gelag

Uitdrukking:
‘n Homeriese gelag.

Betekenis:
Skaterende/Onbedaarlike gelag.

Waar kom dit vandaan?
Na aanleiding van Homeros se IIias: die gode het onbedaarlik gelag toe hulle die mismaakte Hefaistos, die Griekse mitologiese god van vuur en smeewerk, hinkend sien aankom het.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.