Uitdrukking: ‘n Knertsie maak

Argieffoto

Argieffoto

Uitdrukking:
‘n knertsie maak

Betekenis:
‘n Dop drink

Waar kom dit vandaan?
In Ou Nederlands was die uitdrukking met éénen sneirts, dit wil sê “met een teug drink”. Knertsie/Snertsie is moontlik daarvan afgelei.

In Nederlandse seemanstaal beteken snert ook “glas sterk drank”.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.