Uitdrukking: ‘n Man van sesse klaar

perdUitdrukking:
ʼn Man van sesse klaar.

Betekenis:
ʼn Baie bekwame man.

Waar kom dit vandaan?
Wanneer die Hollanders van ‘n volmaakte perd praat, is die uitdrukking dat hy van sesse klaar is. Dit beteken dat daar geen fout is met sy ses belangrikste dele nie, te wete die vier pote en die twee oë.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.