Uitdrukking:
ʼn Neseier
Betekenis:
ʼn Som geld vir ʼn bepaalde doel
Waar kom dit vandaan?
Na aanleiding van die ou gewoonte om ʼn porseleineier in ʼn nes te plaas om die hen aan te moedig om daar te lê. Die idee was dus om die neseier te laat vermeerder.