Uitdrukking: ‘n Nuuskierige agie

Argieffoto

Uitdrukking:
Nuuskierige agie

Betekenis:
Iemand wat oormatig nuuskierig is

Waar kom dit vandaan?
Daar word vertel dat die burgemeester van Enckhuysen, ‘n dorpie in Nederland, se vrou Aegje legendaries nuuskierig was. Ene Bormeester het toe ‘n klugspel hieruit geskep getiteld “‘t Nieuwsgierige Aegje.” Soms is gesê: “Jy is so nieuwsgierig als Aegje van Enckhuysen” – wat later verkort is na agie of nuuskierige agie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Veritas ·

My gewese vrou was net so nuuskierig. Wou altyd laatnag weet waar ek is.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.