Uitdrukking: ‘n Ou kalant

Uitdrukking:
‘n Ou Kalant

Betekenis:
‘n Skelm / Geslepe persoon

Waar kom dit vandaan?
In Middelnederland het kalant ongeveer dieselfde betekenis as ons klant gehad, dit wil sê iemand wat sy winkelware by ‘n bepaalde persoon koop. Daaruit het ‘n bybetekenis van “listig” ontwikkel, wat in Afrikaans verstrek is met die byvoeging van ou. In sekere Nederlandse dialekte beteken kalant ook “geslepe persoon”.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.