Uitdrukking: ʼn Paar kruisies agter die rug hê

Argieffoto (Foto: Arnaud Liégeois/Pixabay)

Uitdrukking:
ʼn Paar kruisies agter die rug hê

Betekenis:
Al taamlik bejaard wees

Waar kom dit vandaan?
Die kruisies verteenwoordig die Romeinse syfer 10 (X). Die uitdrukking is ontleen aan die gewoonte om die ouderdom van ʼn koei deur middel van kruisies op haar horings aan te teken.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

J ·

Blondine vra die boer hoe oud die koei is. Hy sê twee. Sy vra hoe weet hy en hy sê hy kyk na die horings. Toe sê sy, “O, ek sien sy het twee horings.”

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.