Uitdrukking: ‘n Paar kruisies agter die rug hê

Argieffoto (doctorpenganan.blogspot.com)

Argieffoto (doctorpenganan.blogspot.com)

Uitdrukking:
‘n Paar kruisies agter die rug hê

Betekenis:
Al taamlik bejaard wees

Waar kom dit vandaan?
Die kruisies verteenwoordig die Romeinse syfer 10 (X). Die uitdrukking is ontleen aan die gewoonte om die ouderdom van ‘n koei deur middel van kruisies op haar horings te teken.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.