Uitdrukking: ‘n Pluimpie

Uitdrukking:
‘n Pluimpie

Betekenis:
Kompliment vir iemand.

Waar kom dit vandaan?
‘n Verwysing na ‘n ou gewoonte in Asië, van die Amerindiane en ander volke deur die eeue om ‘n nuwe veer in hulle kopbedekking te steek vir elke vyand wat gedood is. In Skotland en Wallis kry die jagter wat die eerste houtsnip skiet die eer om ‘n veer van die voël in sy hoedband te dra.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.