Uitdrukking: ʼn Regte tor

Argieffoto (Foto: Beverly Buckley/Pixabay)

Uitdrukking:
ʼn regte tor

Betekenis:
ʼn onopgevoede mens

Waar kom dit vandaan?
ʼn Tor vlieg dikwels wild teen mense vas, en dan ook nog met ʼn irriterende geluid sodat dit met ʼn onbeskofte mens vergelyk kan word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.

1 Kommentaar

jongste oudste gewildste
Pieter

Wat van ‘n doktor? Is die onopgevoede mens nou opgevoed?