Uitdrukking: ʼn Senuweeorrel wees

Argieffoto

Uitdrukking:
ʼn Senuweeorrel wees

Betekenis:
’n Persoon wat baie opgewonde, senuweeagtig of prikkelbaar van geaardheid en chronies gespanne is; senu(wee)bol; neurotikus.

Waar kom dit vandaan?
Samestelling van senuwee en orrel, waarskynlik so genoem omdat die vinnige en aanhoudende wyse waarop ‘n senuweeagtige persoon praat aan die klank van ‘n orrel herinner.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.