Uitdrukking: ’n skietgebedjie opsê

Argieffoto (Foto: Barbara Jackson/Pixabay)

Uitdrukking:
ʼn skietgebedjie opsê

Betekenis:
ʼn kort gebed(jie) in angs, nood of gevaar bid

Waar kom dit vandaan?
Die skiet-deel van die skietgebedjie is ʼn oorblyfsel van 17de-eeuse Nederlands waar ʼn kort gebed “uitgeskiet” is. Dit gee iets van die haas waarmee gebid word as gevaar dreig.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.