Uitdrukking: ‘n Smulpaap

Eating-BurgerUitdrukking:
‘n Smulpaap

Betekenis:
Iemand wat daarvan hou om lekker te eet.

Waar kom dit vandaan?
‘n Samestelling van smul “lekker eet” en paap, ‘n ander benaming vir die pous. Vroeër is geglo dat net die kerkowerstes rojaal kon eet en drink; maar later is dit ook uitgebrei na geestelikes soos pastore, priesters en dergelike.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.