Uitdrukking: ‘n tjou-tjou-spul

Uitdrukking:
‘n tjou-tjou-spul

Betekenis:
‘n Slegte affêre/klomp

Waar kom dit vandaan?
Na aanleiding van Engels chow-chow wat dit uit Chinees gekry het en wat beteken “ingelegde mengsel van onder andere lemoenskil en gemmer”.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.