Uitdrukking: ʼn Uiltjie knip

Argieffoto (Foto: Free-Photos/Pixabay)

Uitdrukking:
ʼn uiltjie knip

Betekenis:
ʼn rukkie slaap

Waar kom dit vandaan?
ʼn Samesmelting van Nederlands een uiltje knappen/vangen en Gronings een vlinder knippen. Die uil is waarskynlik gekies omdat dit kort rukkies, maar ook afgesonderd, slaap.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.