Uitdrukking: ʼn Wit raaf

Argieffoto

Argieffoto

Uitdrukking:
ʼn Wit raaf

Betekenis:
Iets wat baie skaars/seldsaam is

Waar kom dit vandaan?
ʼn Wit raaf (of kraai) is ʼn besonder seldsame voël. Volgens die Romeinse digter van die tyd van Christus, Ovidius, was die raaf oorspronklik wit, maar is hy deur Apollo Phoibos in ʼn swart voël verander omdat hy die geheim uitgelap het dat Koronis, ʼn geliefde van Apollo, aan die god ontrou was.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

E.K. ·

Dankie Maroela, mens vergeet soms om dankie te sê vir die oulike rubriek (?) op jul webwerf – ek geniet dit vreeslik. Ek ken glad nie hierdie uitdrukking nie, maar gaan dit beslis begin gebruik!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.